ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > My Kind
My Kind

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Zen 

  • お気に入り登録




Ek vertel vir jou 'n storie Waar jy stil en droomloos dryf In die knus en warm kamer Van jou ma se ronde lyf En dan, as jy gebore word Plaas ek my vinger in jou vuis Hoor hoe jy saggies asemhaal En ek weet jy's eindelik tuis Jy is been van my gebeente Jou vlees is van my vlees En as jy ooit sou weggaan Word ek weer oombliklik wees Maar nou is jy hier by my Jy maak my wêreld heel En ek weet daar is 'n hemel Bereid om jou te deel Al is dit net 'n interim Al is die tyd hoe kort Vir nou kan ek met jou saamloop Sien wie jy werklik word Jy's perfek gemaak en afgerond gereed vir jou verblyf


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top