ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Dryfsand
Dryfsand

アーティスト:SAM 

  • お気に入り登録




Dryfsand Sluk my stadig in en laat my verdwyn Dryfsand Spoeg my dadelik uit en laat my weer verskyn Koor: Ek behoort nie meer aan jou En ek het jou nie meer nodig Alles is onder beheer Ek behoort nie meer aan jou En ek het jou nie meer nodig Soveel anders as tevore soveel anders as tevore soveel anders as tevore Dryfsand Vat my stadig weg na ʼn sagter plek Dryfsand Gee my net ʼn droom iets om in te glo Koor Dryfsand Jou dodelike skrik jou verstikkende skrik Dryfsand Jy was net ‘n droom en ek het wakker geskrik Koor Quicksand Swallow me slowly


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top