ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Sproetjies
Sproetjies

アーティスト:Dana Winner  アルバム:Yours Forever 

  • お気に入り登録




Daar's n park in my tuisdorp ver weg van die Stad se lawaai Waar die kinders na skool in die middae Kom speel en baljaar En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant Alleen Met traantjies wat rol oor haar Sproetgesiggie heen En ek sê : 'sproetjies, liefling, daar 's n Reënboog in jou oë Wil jy graag 'n groot geheim hoor? Almal wil graag soos jy waes Want jy's pragtig, liefling', en sy druk Saggies my hand en sê 'ek wens ek kon my deur jou oë sien'. Al die somers en winters is nou reeds so Lankal verby En die glimlag van jonkwees verberg soms n Ou hartseer pyn En eendag sien ek sproetjies weer, en my oë Staar verdwaas Want die lelike eendjie verander in die Mooiste swaan


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top