ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > So Rock Ons Die Wêreld Reg
So Rock Ons Die Wêreld Reg

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:So Rock Ons Die Wêreld Reg 

  • お気に入り登録




So doen ons die myle en so huil die byle ons lewe dit en niemand kry ons onder nie almal wil oor ons lees want almal wil soos ons wees ons lewe dit steek die vlam aan die brand Om en om en om die wêreld wag dit net vir jou Son en maan sal kom en gaan dis joune so maak jou reg So rock ons die wêreld reg so maak ons 'n beter plek So rock ons die wêreld reg Staan sterk Ons doen dinge anders Niemand rock die wêreld soos jy Niemand doen dit beter Wêreldrekord brekers Ons lewe dit (Ons lewe dit) en niks kry ons ooit onder nie vergeet van jou verlede dis lankal al vergewe jy's die pyl se punt En môre sal die son weer skyn


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top