ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Baby Baby Baby
Baby Baby Baby

アーティスト:Nicholis Louw 

  • お気に入り登録




Ek weet dit is maklik vir jou om te sê Dat jy my werklik lief kan he As jy wou, wou, as jy wou Maar dit is moeilik vir my om te glo As alles wat jy sê net sin verloor En ek wil nooit, ek wil nooit, nooit Weer hoor Dat jy omgee Of dat jy wou Jy sal my nooit weer vang Ek is nie bang Baby baby baby Ek sal jou nooit vertrou Baby baby baby Met my hart naby jou Want elke keer as ek jou vra Sien ek hoe jou gewete pla Baby baby baby Jy is nie meer My baby Ek weet jy wonder hoe kan wk so voel Miskien herken jy nie 'n koue soen Kom ek maak dit duidelik vir jou Ek ken jou waarheid net as een groot leuen En elke keer as ek op jou wou steun Dan voel ek meer en meer alleen


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top