ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Ek Is Daar Vir Jou
Ek Is Daar Vir Jou

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:Ek Is Daar Vir Jou 

  • お気に入り登録




Somtyds is jou wêreld koud Somtyds voel jy so benoud Somtyds wonder jy oor môre En wat dit mag bring Soms as jy onseker is Soms as jy net iemand mis Soms as niemand jou sien huil nie Kan jy altyd weet Jy moet altyd weet Ek is daar vir jou As jy my sou nodig kry is ek daar vir jou Om jou hand hier styf in myne vas te hou En alles wat ek het met jou te deel Ek is daar vir jou As jou wêreld stil raak is ek daar vir jou Om jou hand hier styf in myne vas te hou Alles wat ek het met jou te deel Ek is daar vir jou As jy voel jou hart wil skeur Staan daar donker voor jou deur En niemand hoor jou stem as jy vra Kom vat dit net weg Niemand om jou op te tel Elke oomblik voel soos hel Niemand gee meer om vir jou nie Jy altyd weet Jy moet altyd weet Ek is daar vir jou As jy my sou nodig kry is ek


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top