ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Net 'n Mens
Net 'n Mens

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:Ek Is Daar Vir Jou 

  • お気に入り登録




Keer op keer vind ek myself in storms waardeur ek my pad moet vind En keer op keer is jy die een wat antwoord uit die donker dan maak as sin En elke keer as jy probeer om sterk te wees en trane weg te vee weet ek Daar's rede vir die storms ons kan saam die winters deurmaak net jy en ek Ek's net 'n mens Ek kry ook seer En ek kan voel jou woorde vloei sag oor my En heel my weer Ek's net 'n mens Wat bly probeer En jy bly saam by my deur die moeilike tyd En ek waardeer jou meer en meer Keer op keer as ek verdwaal dan weet ek jy's die een wat my kom haal So lank as wat ek asemhaal is jy die een die heel en al van my verhaal En elke keer al kry ek seer is jy weer daar om moed te gee ja


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top