ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Epiloog
Epiloog

アーティスト:Chris Chameleon  アルバム:Ek Vir Jou 

  • お気に入り登録




As die pyn en al die leed Deur die pleister van tyd genees En as die lag en lof in herinnering verdof En as die rougeklaag Mettertyd vervaag En as die jubelklank Verswelg deur die swanesang As die aande op die strand En ons wandelinge hand aan hand In die branders van tyd verspoel Soos ons spore in die sand Tot die reis op die lang lang pad Bestemmingloos verloop my skat En op die warm swart lint Ons die toekoms nie meer kan vind


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:1





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top