ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Klein Klein Jakkalsies
Klein Klein Jakkalsies

アーティスト:Chris Chameleon  アルバム:Ek Vir Jou 

  • お気に入り登録




Klein klein jakkalsies krap En daai klein klein jakkalsies maak Dat ek in my stoel rondkrioel Is dit hoe n broek vol miere voel? In die begin was als piekfyn Was ek jou doring jy my rosie En ons saam in die maanskyn Maar toe die nugter oggend breek Kom ons agter dat rose verlep En dorings seer kan steek As dingetjies krap en irriteer Se die kopdokter daar skeel Buiten dit wat jy sien soveel meer Hy se dit sal help as ons twee


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:1





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top