ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Ek Dink Ek Hou Nog Van Jou
Ek Dink Ek Hou Nog Van Jou

アーティスト:Chris Chameleon  アルバム:Ek Vir Jou 

  • お気に入り登録




Vannand wil ek nie terug huistoe gaan nie Kan ons oorverdowende swye nie verdra nie Die stilte wat met n storm begin het En van daar net wyer uitgekring het Ek moet bieg ek het dit nooit sien kom nie En die lot kyk vooruit draai ooit om nie Nie soos ons wat net die verlede gewaar En soos sy wederhelf in sout verstar En ek dink ek hou nog van jou En hou jy nog van my? En kan jy nog onthou Waarom ons dan baklei?


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:1





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top