ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Soen
Soen

アーティスト:Chris Chameleon  アルバム:Ek Vir Jou 

  • お気に入り登録




Kan jy my van nou die aand onthou? Want ek onthou jou! Kan ek jou met my geheim vertrou? Kan jy geheime hou? Ek het jou gesien en sedertien Wil ek jou weer sien want Jy's die vergestalting van my mooiste drome Nou't ek jou nommer en wil jou bel Dalk moet ek eers tot tien tel! En ek wonder hoe ek dit moet stel Hoe sal ek dit dan vertel? Ek begin te bloos nog voor ek kan praat O! rooigesig verraad! Want jy's die vergestalting van my mooiste drome En ek stotter as ek met jou praat en my stem breek En ek vrees dat jy dalk my gedagtes kan lees Want ten spyte daarvan dat ek my beskaafd voordoen


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:1





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top