ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Ek Vir Jou
Ek Vir Jou

アーティスト:Chris Chameleon  アルバム:Ek Vir Jou 

  • お気に入り登録




Is dit geluk? Is dit dalk loon uit die pogings geput? Of die onwrikbare mosterdsaad geloof? Ons rots, ons liefde Ons vredesvesting en die sekerheid: Dis ek vir jou en jy vir my En vir te lank Het ek bestaan in afwesigheid van Die gloed van die liefde Die lig in jou oe Jou kosbare glimlag En ons begrip: Dis ek vir jou en jy vir my


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:1





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top