ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Ja Gesê
Ja Gesê

アーティスト:Chris Chameleon  アルバム:Ek Vir Jou 

  • お気に入り登録




Jy't ja gese Niks maak nou meer saak nie Jy't ja gese Niks kan my nou meer traak nie En n lig het erens aangegaan En dis ek wat in die sonlig staan Jy't ja gese! En jou woorde was Woorde wat my pas Met n glimlag het jy gese Dat jy n kans sou vat Was dit wat ek se as ek met jou praat Of was dit dalk die wyse waarop ek jou aanraak? Jy't ja gese! Al wat n vrees is het ek verban


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:1





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top