ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Eiland
Eiland

アーティスト:Chris Chameleon  アルバム:Kyk Hoe Lyk Ons Nou 

  • お気に入り登録




Op hierdie rots Van stof en beton En aalwyn assegaai En die groot groot son Dobber ons op Ons eie eilande rond Met voete vas in die sand geanker Ontkom ons nie die sleur van die branders Nie al is ons te lande In lief en leed Se diep diep see Jy op jou eiland Ek op my eiland Elk op n stukkie klip Klippie in die see Van lief en leed En af en toe kom n skip verby Belofte van verlossing Uit die eensaamheid Van ons gedeelde hoedanigheid En as ons waag om aan boord te gaan Vandaar ons saam Verlaat op die maat


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:2





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top