ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Kwaad
Kwaad

アーティスト:Chris Chameleon  アルバム:7de Hemel 

  • お気に入り登録




Die pad van die lewe loop lank en swaar Teen die helling van jou grootste drome uit En jy weet dat met jou grootste maat Loop jy daai hange meer gemaklik uit En soms voel ek ietwat bedroef En soms voel ek net eenvoudig bedruk Dan's daar niks wat my so goed opskroef Soos n vriend se glimlag en n stywe druk Sit bas en al in die wip verstrik Wie anders as n vriend gaan jou dan daaruit ruk


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:1





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top