ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Adrenalien
Adrenalien

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:Ek Is Daar Vir Jou 

  • お気に入り登録




Ek weet wat kom Jy wag vir my Ek voel jou klop Ek weet dis jy Jy bou my op Jy sit my aan Dit sal nooit stop Waar ons gaan Jou adrenalien aktiveer my Jou adrenalien leef in my En dit bring die beste uit in my Hier by jou Jou adrenalien aktiveer my Jou adrenalien loop oor my En ek voel hoe ek als terugkry Hier by jou Hier by jou Ek hoor jou woorde Oor en oor Ek voel jou oë Wat my deurboor Dis in my kop Dit bly my jaag Want dit hou nie op Jy't als gewaag Jou adrenalien aktiveer my Jou adrenalien leef in my


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top