ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > As Jy Niks Aan Het Nie
As Jy Niks Aan Het Nie

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:Ek Is Daar Vir Jou 

  • お気に入り登録




Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Dis lekker Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Ek het jou naam Jou nommer en jou adres Ek het die foto van jou Op my selfoon gehou En jou gesave op my GPS So ek los vir jou 'n boodskap En die res laat ek oor aan jou Ek is reg as jy is Ek is daar in 'n blits SMS en ek's daar by jou Is jy reg, is jy reg, ek is reg vir jou As jy niks aan het nie En jy't niks warm nie Kom kuier ek by jou (Dis lekker) As jy niks aan het nie Maak ek 'n plannetjie En dan laat sing ek jou (Dis lekker) Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Dis lekker Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Is jy verveeld Is jy wakker en voel jy alleen Jy't my nommer gehou Jy beter bel en jy sou Nie jammer wees as jy my sien nie Op twitter se jou update Jy wens die aand wil korter raak Ek is reg as jy is Ek is daar in 'n blits Baby ek wil jou myne maak! Is jy reg, is jy reg, ek is reg vir jou As jy niks aan het nie En jy't niks warm nie Kom kuier ek by jou (Dis lekker)


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top