ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Emmers Vol Liefde
Emmers Vol Liefde

アーティスト:Nicholis Louw 

  • お気に入り登録




Ek kan nie wag om jou vanaand te bel Kan nie wag dat jy die foon optel Kan nie wag om weer jou stem te hoor nie Jy is alles wat my siel wou hê Jy is alles wat my hart wil sê Jy is alles en nog meer, vir my Maar jy't vergeet Lyk my, jy't vergeet Ek gee jou emmers vol liefde Maar jy loop en mors Jy loop en mors Jy mors met my Ek gee jou emmers vol liefde Maar jy loop en mors Jy loop en mors Jy mors met my Ek kyk na jou en dink aan kinders hier Kyk na jou en wat my ma sou sê Kyk na jou en weet, jy is my toekoms Nou ek en jy kan saam die paadjie loop Ek en jy kan saam 'n huisie koop Ek en jy het niemand anders nodig nie


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top