ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Hillbrow
Hillbrow

アーティスト:Stef Bos  アルバム:Ruimtevaarder 

  • お気に入り登録




Ou man sit by die straatkafees, En kyk al die mense loop heen-en-weer Boemelaars raas by die Wimpy Bar, En Fontana is oop tot laat in die aand Kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan En hou dan die hand, en hou dan die hand, En hou oop die hand...ja En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou klere vol gate, Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow In Quartz Straat hoor ek 'n meisie my roep, Daar's 'n Hare Krishna wat vra wat ek soek En ken ek vir Jesus? Vra 'n man op die stoep, Tussen Hillbrow records en Estoril Books En dis lank na twaalfuur, En die Hillbrow toring stuur Sy seine in die nag, sy sein in die nag,


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top