ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal)
Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal)

アーティスト:Nicholis Louw  アルバム:Energie 

  • お気に入り登録




Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal My perd is opgesaal, hier kom die man van staal Generaal Sy kon my gedagtes lees 'n Storie van 'n oorlog wat vandag begin Nooit sal ek daai dag vergeet Het dadelik geweet Ons gaan mekaar mos opvreet Dis finaal, dis finaal Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal My perd is opgesaal, hier kom die man van staal Generaal, Generaal, ek kom jou dogter haal Ek weet dis radikaal, maar sy's fenominaal, Generaal Generaal Sy het my gesalueer Ek kon myself nie keer nie My hart is beseer Haar pa se geweer is oorgelaai en ek sou nooit kon raai dit sou gebeur nie Dis finaal, dis finaal


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top