ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Die Taal Van My Hart
Die Taal Van My Hart

アーティスト:Stef Bos  アルバム:Van Mpumalanga Tot Die Kaap 

  • お気に入り登録




Kyk, die son skyn in die hemel Dit is die einde van die nag Ek was verdwaal in die donker Ek het die pad weer teruggevoel Vroeër was ek ryk aan woorde Nou's ek stiller, ek het verander Maar my stem,my stem bly brand Dit is my vuur, kom maak jou warm Hoor die taal van my hart Hoor die taal van my hart En al klink ek soms gebroke Gebroke en verward Dit is die taal van my hart Ek het my spieëlbeeld sien val Ek lê aan skerwe op die grond Ek het myself leer ken As heldin en as 'n hond Daar is so weinig meer oor Van al my woede en geweld Maar ek ken nou ook my donker kant Ek het vrede met myself


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top