ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Die Blonde Matroos
Die Blonde Matroos

アーティスト:Jim Reeves 

  • お気に入り登録




Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand, haar seemans-geliefde hou sy by die hand; sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer - sy het glad geen tuiste en Moederlief meer... Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe; by jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe. Ons hoort mos tesame soos die wind en die see - ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? Ons hoort mos tesame soos die wind en die see - ek gee jou my liefde, ag, wat


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top