ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Donkerlieg
Donkerlieg

アーティスト:Coenie De Villiers 

  • お気に入り登録




en teen die môre lê net die kreukels in my laken en ek met aktetas bewapen erken die weerkaatsing van my oë se pyn in die ruitglas van 'n voorsteed'like trein my vriend jy wat dink die donker bedrieg kom laat ek jou wys hoe die lig kan lieg die lig kan lieg want niemand is veilig teen die tyd nie sy bitter wraak sy wredenheid nie glo wat jy wil maar hoor wat ek sê jou lewe se loop word bepaal deur hoe die dobbelsteen deur hoe die dobbelsteen lê want dis 'n mite dat een mens ooit 'n ander mens kan aanhou


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top