ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Daar's 'n Plek
Daar's 'n Plek

アーティスト:Coenie De Villiers 

  • お気に入り登録




Daar's 'n plek wat ek van weet sonder sorge sonder pyn sonder leed die pad daarheen is ongekaart die reis daarheen is sonder vaart en daar is rusplek langs die pad die son se geel word jou sambreel op jou reis tot waar die pad se vurk verdeel die een se slingerspoor word dof waar dit wegloop in die stof maar die ander lei tot hier want hier sal jy vind dat jy steeds deur die oë van 'n kind die lewenspel speel granate van onskuld kan deel om weer vir 'n oomblik die kennis van kwaad te ontken om weer te kan glo wat jy het in 'n gawe van bo daar's 'n winterlose oord waar 'n mens nog steeds die ure ongestoord


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top