ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Ons Is Hier
Ons Is Hier

アーティスト:MaxNormal.TV 

  • お気に入り登録




Goeienaad dames en here, DJ Jakob Basson in die huis en man ek wil net eers sê vir al hierdie bokkies julle lyk darm maar spoggerig vanaand. Vir al daai blonde enetjie daar met die goue satyn rokkie. Sy maak 'n man se hart sommer so vinnig laat klop. Maar voor ons begin warm word op die dansvloer, wil ek net 'n vinnige dankie sê vir almal wat gehelp het om hierdie sokkie-jol mootlik te maak. Maar nou kom ons maak reg vir 'n warm sessie op die dansvloer. So maak daai litte los want oh Here God, vanaand gaan die poppe dans. Gooi, propvol krag Nommer een op die mikrofoon het die mag, Lag-lag, demoniag vang jou aandag, Binnekant hard buitekant sag Gevaar, Pasop vir die zombies. Wakker, werk, televisie, slaap, Wakker, werk, altyd 'n bietjie vaak, Naweek mall, miskien 'n bietjie jol. Plong Dink buite die boks, rusteloos, In plaas van breindood boos 'n doos. Oh hier's vanaand 'n moerse gemors, Steve Hofmeyer kou zoom soos as 'n wors, Vok die groot baas van die plaas, Haas das die nuuskas aan die raas, Max kom mos terug soos 'n blast from the past. My nuwe manskrag se jou wat's aan die gang. Elke man het 'n kragpan nodig, dapper, wakker en teenwoordig. Ons is hier, ons is hier, ons is hier, ons is hier, ons is hier. MaxNormal tv. On-voor-spelbaar no teeth just gum, Oy vey, numb thumb my bum face in the sun. Go home having tollie trekking trollie trekkers, Tollie pis, bier, kots, shit, kak vokken lekker. Not. Ons slaap Vars, kraakvars, Pick die reëls vind die reël deals raak skaars, En die TB laat waai kwaai met die kragdrag, Ma sê "Oh my magtig, jy lyk pragtig! Kyk, daar's 'n dassie op jou koppie" Choppe choppe skop 'n doppie klap 'n koppie koffie. But all, 'n hele klompie bokkies in die sokkie. Kwaai bokkies sonder rokkies, Bons-bons, dis jou verjaarsdag,


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top