ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Lola van Luanda
Lola van Luanda

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Hartland 

  • お気に入り登録




Daar's 'n hamer en 'n sekel teen die witgekalkte muur van die Portugese kroeg en kabaret en binne sit soldate en drink whiskey uur na uur en droom van vrede en van vroue en van bed As dit nag word oor Angola sny 'n man se hart weer spoor tot in die suide waar 'n minnares dalk wag en daar buite woed die oorlog maar hulle's hier om haar te hoor en vir 'n oomblik weer te glo en weer te lag (koor) Hul noem haar Lola van Luanda en sy dans hier aand na aand in die kollig wat haar vasvang soos 'n mot sy ken hartstog, sy ken heimwee en sy sing daarvan vanaand sy maak die lewe vir 'n oomblik weer genot Lola van Luanda sing wat soldate graag will hê:


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top