ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Trigger-happy
Trigger-happy

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Hartland 

  • お気に入り登録




Ek's 'n doogewone ou met 'n doodgewone vrou voor my venster is daar tralies wat sal hou in my erf het ek 'n pitboel met 'n duidelike doel: wie nie hoor sal uitendelik moet voel Daar is doringdraad gespan op elke muur, net waar ek kan daar is ligte en sirenes op my dak Daar's ook tralies voor die deur want wie weet wat kan gebeur wees paraat, ou maat, of jy is in die kak (koor) Ek het twee kinders en 'n tjor en 'n Magnum forty-four elke Sondag braai ek vleis hier in my tuin Ja die toekoms is nou helder met my vinger op die sneller jy kan kwalik sê 'n mens is


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top