ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Die Jagtog
Die Jagtog

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Hartland 

  • お気に入り登録




My pa was 'n jagter hy was 'n man van staal daar was krag in elke spier hy kon die rigting van 'n dier soos 'n Nimrod op die wind bepaal Soos die jagter van ouds het hy die spoor gesny en sekuur deur die veld soos 'n Ariese held het my pa op die spoor gebly Om Afrikaner te wees 'n Boer uit een stuk was die wil van Bo - so het Pa geglo - dit was meer as net blote geluk (koor) Moenie vrees nie my seun jy kom jou vel te na jy is Boer in murg en been - wat meer kan jy vra Ons het eendag gaan jag net ek en my pa met die geweer teen sy skouer was hy wyser, was hy ouer hy was méér as wat 'n seun kon vra So skuins ná drie


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top