ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Stalag 17
Stalag 17

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Hartland 

  • お気に入り登録




Hy is 'n oorlogsveteraan wat die verskrikking van die Stalag 17 kamp oorleef het deur aan 'n besonderse herinnering vas to kleef: 'n groep sigeuners het buite die kamp verbygetrek. Hy het gesien hoe die sigeunermeisie in haar rooi rok die dans van die sigeuners, die czarda, dans. Sy was onbereikbaar vér anderkant die rolle doringdraad; hier binne was dit slegs sneeu wat oor die barakke neersif. Nou is hy oud en vergete; saans pak hy sy medaljes uit op die bed. In sy klein woonstelletjie hoog bo die besige strate van Hillbrow dink hy aan haar, die sigeunerin van Stalag 17. Hoog bo die stad woon 'n man oorspronkilk uit Daljosafat met net 'n stoel en 'n bed en medaljes wat herinner aan dae lank vervloë Lank reeds versoen met die pyn en sy pensioen 'n veteraan van digby tagtig jaar se oorlog en vrede En soms as hy staar deur die rookbeleë skemer waar die aandverkeer 'n halssnoer


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top