ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Soldatehemel
Soldatehemel

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Hartland 

  • お気に入り登録




Verwelkom die soldate wat saamdrom by die hek sprei oop die palmblare wat hier langs My troon is plek Foei, hoe jonk is hulle nie Veels te jonk om hier te wees kyk - hul's kwalik nog maar agtien berei My tafel vir 'n fees Verwyder elk' medalje wat herinner aan die pyn die letsels van die veldslag - gee hul kos en gee hul wyn (koor) Want te kosbaar is dié lewe om op oorloë te vermors ja, anderkant kartetse wag 'n groter, dieper dors; Stroop dus die uniform haastig


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top