ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Die Geur Van Gom
Die Geur Van Gom

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Hartland 

  • お気に入り登録




Ja, ek was skaars 'n jaar of tien toe't ek my eie brood verdien; op 'n straathoek met my kinnerlyf het ek die ou beroep bedryf Bedags is ek oor geld verleë vir 'n aalmoes uit jou BMW maar snags as ek my flikkers gooi is jy die jagter, ék die prooi. (koor) Dissie myne nie dissie joune ie dis 'n anner vrou se man wat jy na vry (x2) Wat traak dit mense waar ek slaap; dis oral koud in die winterkaap. So kom ek om, so kom ek om van Kaapse reën


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top