ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Solly en Ma
Solly en Ma

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Hartland 

  • お気に入り登録




Na pa se dood was ma alleen (die Karoo in die winter word koud) Ek was tien daardie jaar en my broer was vier en my ma was skielik oud Sy't rokke gemaak vir die hele distrik en gewerk tot laat in die nag en soms as sy opkyk sou 'n mens kon sweer dat sy pa op die drumpel verwag Solly was 'n boerejood op reis van plek tot plek met knope en lappe sy brood verdien dog kwalik sy petrol gedek En deur die jare het Solly aan ma meer as knope en garing verkoop haar oë was nou immer op die pad gerig in haar hart was daar skielik weer hoop Na ete dan vat hy my ma se hand en die kinders moes buite bly maar selfs na jare se kom en gaan bly sy woorde my steeds nog by: (koor) Kom ek en jy gaan vye pluk en ons los die kind om te speel die lewe is hard en die bietjie geluk


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top