ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Liefdesraaisel
Liefdesraaisel

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Hartland 

  • お気に入り登録




Vir jou sal ek lief bly, het sy een nag gesweer en dit werklik bedoel - het sy later beweer Ja, ek kry die motor, en sy kry die kind - om die hofsaak te skik word die liefde weer blind Beloftes ten spyt is ons só uitmekaar om elkeen die lewe weer alleen in te vaar; om ondanks die letsels dalk weer te probeer want sommige lesse word selde geleer (koor) Die liefde is meedoënloos dit maak jou stukkend, dit maak jou broos Al soek jy iewers dieper in - dit bly steeds 'n raaisel hoe minaars bemin


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top