ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Kaneelverkoper
Kaneelverkoper

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Hartland 

  • お気に入り登録




Bedags vind jy my in die mark langs die turkoois minaret en in die koelte van my tent hoor ek die aandgebed Ja, ek dryf handel met kaneel ek verkoop die spesery wat vroue agter sluiers, selfs die sultan my beny Maar saans maak ek die tentflap toe en my lyf ruik na kaneel; Jy kan dit aan my vingers proe en dit alles word jou deel; want as jy smorêns vroeg, my lief in die donker teen my beur word die goue poeier afgevryf en kry jou lyf my geur; In die nate van jou hande lê die spesery se spoor Jy ruik - soos ek - ook na kaneel; hoe kan ek jou verloor? Ek sal jou orals ken, my lief - hoe kan ek jou verloor? Ek gaan haal dit aan die oosterkim van waar my bruin kameel


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top