ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Die See By Paternoster
Die See By Paternoster

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Hartland 

  • お気に入り登録




Die see by Paternoster is 'n ander see meneer hierlangs ken hy wind en reën en ken hy stormweer wat grys en koud kombers maak 'n visser nederig hou ja, hierdie is 'n see, meneer selfs soeter as 'n vrou Die see hier by Saldanha, het 'n hart, meneer, ek sweer hy wis alles van verlange, ken die eensaamheid se seer; en as die skuite iewers dobber op die branding van die baai gee hy kreef diep uit sy brandkluis ja, daar's vis hier op ons kaai (koor) Kom lê vanaand by my, my lief die see sal aanhou dreun Ja, lê vanaand by my, my lief die mishoring sal kreun en diep-diep in die nanag steeds


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top