ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Karoonag
Karoonag

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Karoonagte 

  • お気に入り登録




As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld en die diereriem sy blink tot teen die skerpioen laat lê; as die tweeling en die kreef kotteljons oor Beaufort-Wes en die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet Ruik jy katbos en kambro as dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind vanaand Ruik jy katbos en kambro as dit reën in die Kleinkaroo My hantamwind My optelkind vanaand, hier vanaand In die môre as dit blou word en die amber wolke roer as die son sy eerste lig oor die bitterboela stoot; as die trein by Noupoort fluit en dit wegraak in die wind en 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top