Login  | Register
Lyric Posting Community「PetitLyrics」

TOP > Lyrics > Kring om die Maan
Kring om die Maan

Artist:Coenie De Villiers  Album:Karoonagte 

  • Bookmark this page




Anderkant die Dwyka lê die Moordenaarskaroo dis 'n wêreld wat nog rou is wat 'n mens nog in kan glo Die paaie hier loop reguit en die mense wat hier woon ken die hitte van die somer weet hoe reën jou kan beloon (koor) Al ry jy dalk net hier verby daar's iets wat in jou agterbly En maak dat jy vir altyd hier kan bly Ja die kring om die maan word nog more se wind as jy jou hart verloor in die Karoo sal jy hom vind; want waar jy ookal gaan dra jy dié wêreld met jou saam ja, die wind oor die Karoo was die kring om die maan


Posted By: PetitLyrics
Number of PetitLyrics Plays:0





日本語English

Terms of UsePrivacy PolicyLicensing InformationOperating CompanyContact UsHelp
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top