Login  | Register
Lyric Posting Community「PetitLyrics」

TOP > Lyrics > Venus
Venus

Artist:Coenie De Villiers  Album:Solo 

  • Bookmark this page




Ek weet nie wat dit is nie maar daar's tog iets wat my pla in die wyse waarop sy amper perfek haar bates dra op die oog af kan ek werklikwaar geen foute by haar vind nie: maar skoonheid het die neiging om mens lelik te verblind - my Venus Ek dink dit is die sterre in haar oë wat my pla die wyse waarop sy byna konstant 'n glinster dra; Op die oog af lyk sy vriendelik en self ook liefdevol maar somtyds wil dit lyk of daar 'n kilheid in haar stol - my Venus (koor) Deur haar mooi getooide venster nooi sy my om 'n porsie van haar vreugde te kom kry en dan moet ek met mening teen haar stry:


Posted By: PetitLyrics
Number of PetitLyrics Plays:0





日本語English

Terms of UsePrivacy PolicyLicensing InformationOperating CompanyContact UsHelp
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top