ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Liedjie Vir 'n Vrou
Liedjie Vir 'n Vrou

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Solo 

  • お気に入り登録




Om oor die dood te sing is maklk, lief - hy leen hom tot 'n lied Sy musiek is swaar en somber soos net 'n dodemars gebied Die liefde? Wel, wat kan ek sê musiek maak tog meer sin akkoorde vorm maklik wanneer die hart bemin Maar om oor jou te sing is anders die melodie workd skielik stil die warmte van woorde word onverklaarbaar kil


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top