ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Solo
Solo

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Solo 

  • お気に入り登録




Aan die einde van my dae sing ek 'n laaste melodie gestroop en sonder strykers ontdaan van harmonie; Selfs die ou bekende klawers van die klavier moet ek ontbeer daar's net Een wat na my luister, wat my kan hoor - en dis my Heer (koor) Want die mens bedink 'n tjello laat die viool se snare tril maar instrumente gaan verlore en word uiteindelik tog stil Ja, die stemvurk van die siel wat deur die hart se snare sing het slegs 'n solo melodie wat aan Sy voete hulde bring Weg is die beligting die applous van 'n gehoor Daar is hier geen dirigent nie - die libretto reeds verloor;


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top