ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Toe Ek Nog Maar
Toe Ek Nog Maar

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Solo 

  • お気に入り登録




Toe ek nog maar 'n kind was was die wêreld skoon en oop; was seisone almal somer, het die jare stil verloop Toe ek nog maar 'n kind was was lemoene soet soos stroop; kon mens met net drie klippies 'n koets met perde koop (koor) Die dae was lank en warm en die nagte vol van hoop dat jy anderkant die môre weer kaalvoet sou kon loop Maar nou, nou is ek ouer en die son word elke dag kouer Daarom bly ek hier by jou waar jy my vas teen jou kan hou


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top