ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Die Museum
Die Museum

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Solo 

  • お気に入り登録




Hier is die museum onder ligte, agter glas vertoon hul al waat oorbly van wat eens 'n oerwoud was Hier staan'n enkel wilger wat vir oulaas nog kan treur oor herinnerings aan water waarteen so 'n boom kon beur (koor) Daar was eens miljoene bome Die planeet was immergroen of so het iedereen gedink: kyk wat het die mens gedoen Hier skuil daar bome agter glas, kan 'n kind vir oulaas sien hoe groen die wêreld eerstyds was in die museum se blikkantien Daar leun 'n varing vorentoe om sy spore te verpsrei hoe kwistig ook sy saad is die oerwoud is verby


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top