ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Zansibar
Zansibar

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Solo 

  • お気に入り登録




Ma staan by die venster Haar kombuis is wit en blou en sy wonder of my pa dalk van iemand anders hou Aan haar vinger blink die troupand waar sy borde staan en was en terwyl sy saggies neurie pak sy drome uit haar kas (koor) Sy is skielik jare jonger en dra 'n rok van groen tafsy sy eet 'n ryp papaja langs die nate oopgesny Die maan sit soos 'n Budha in die lug bo Zanzibar - iewers hoor sy stemme en die klank van 'n kitaar Maar ma se droom verbrokkel dis nog 'n doodgewone dag met my pa se kos wat eenkant in die lou-oond staan en wag Ja, ma se droom verbrokkel dis nog 'n doodgewone dag met my pa se kos wat eenkant soos my ma moet staan en wag Om tienuur skink sy koffie sit die koppie eenkant neer


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top