ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Weenen
Weenen

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Solo 

  • お気に入り登録




Ek ken 'n man wat woon in 'n land waar 'n honderd-duisend vure lank na donker nog brand Hier waar hy woon is dit sin'lik en skoon eet hy kreef en cabernet - glo dis hoe mense moet bly Hy bou sy huis van steen en glas: - 'n eiland in die donker met art deco klas - hier by die muur wat sy huis omring woon hy sonder om te hoor hoe al die stemme sing woon hy sonder om to hoor hoe almal nader kring (koor) Hy wil nie weet nie wat ons moet eet nie dis nou die tyd dis nou ons Weenen Hy wil nie hoor nie hoe klink die koor nie wat sing hoe lyk dit by ons Weenen kom kyk hou lyk dit by ons Weenen Ek ken 'n man war die skaduwee vrees wat in sy kamer oor die muur val


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top