ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Hoe
Hoe

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Solo 

  • お気に入り登録




Sawens as die son gaan lê en ek klop-klop aan jou kluis word jou asem straks die suidewind, die see se sout geruis Smôrens word jy wakker en jou glimlag sê jy weet van die nag se soet geheime, die donkerte se sweet (koor) Hoe vertel mens aan'n blinde hoe lyk die lug se blou; Hoe bring 'n somber kardinaal 'm sondaar tot berou; Hoe sê mens dit eenvoudig dat selfs jy dit sal onthou Hoe sê mens sonder teëspraak dat ek baie, baie van jou hou Snags word ek ontdekker, proe die skulpe aan jou kus


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top