ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > As
As

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Solo 

  • お気に入り登録




As die son sou ophou beur teen die rotse van die kus en die rustelose wolke bo die horison sou rus as die pendulum sou aarsel en vir ewig ophou swaai, die planete in hul wentelbaan geruisloos ophou draai (koor) Bly my liefde onveranderd word my hart 'n erdekruik wat jy elke dag kan volmaak en bewaar vir jou gebruik As die breë en diep rivier skielik stol en ophou vloei; Die ranonkels in my voortuin nog vir oulaas eenmaal bloei As die son oplaas sy hitte Teen die middaguur sou blus


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top