ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Die Houtgeweer
Die Houtgeweer

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Amper Alleen 

  • お気に入り登録




Die houtgeweer is dom en die houtgeweer skiet krom, maar die houtgeweer word profeet, meneer oor die oorloë wat nog kom Al word die kinders vaak skiet die houtgeweer steeds raak en die houtgeweer se skynverweer sal soldate van hul maak (koor) Om te sterf is pynloos, snel as die houtgeweer jou fel waar die sneller knal en die vyand val word die dood 'n skaduspel Om te weifel is fataal dis 'n roer wat selde faal- wat só sekuur deur 'n houtmik vuur


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top