ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Telefoongesprek
Telefoongesprek

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Amper Alleen 

  • お気に入り登録




Daar was 'n tyd, dis waar dat sy uit sy hand kon eet; is dit genoeg om dit te weet in hierdie dae? Dis moeilik om te sê waar die skeuring werklik lê en hy wonder: sou dit help om te beding? Want in elke sin skuil daar 'n swaard in elke woord wag daar 'n lem die patroon is so gevestig, so bestem: elk' gesprek 'n doodloopstraat Hy bel dus desperaat


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top