ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Kaddisj
Kaddisj

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Amper Alleen 

  • お気に入り登録




Sal iemand, iewers, êrens tog 'n kaddisj aan haar opdra as sy nie meer kan lag nie of haar oumenshande brei nie; as sy nie meer die Sabbat met haar blinde oë berei nie Sy was ook eenmaal jonk, dis waar en iemand in die dorp het haar leer liefkry, en haar soene was die voorwinter-lemoene uit die boorde van die berg: 'n bietjie skugter, maar reeds soet. En so is sy dan teobetrou en skielik was die kind 'n vrou; ja, so word sy 'n ryp granaat -die donker vrug met bloedrooi saad- en so gedy die adamsvy: nou wyser, maar nog soet.


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top