ログイン  | 新規登録
歌詞投稿コミュニティ「プチリリ」

TOP > 歌詞 > Vir Jou
Vir Jou

アーティスト:Coenie De Villiers  アルバム:Amper Alleen 

  • お気に入り登録




Vir jou wil ek 'n huis hê 'n huis met 'n leiklipvloer; 'n witgekalkte skoorsteen wat deur die rietdak loer; 'n okkerneuthout-onderdeur wat kreun aan die skarnier 'n donskombers om in te beur, 'n kaggel en 'n vuur (koor) Die dae is droef soos druiwe jou naam is soet soos mos Die herfs is in die wingerd die son in elke tros; Die winters hier is wondbaar as die jaar se hitte kwyn, die seisoen word oud en waardig; wat mos was, word nou wyn Vir jou wil ek 'n bos hê waar jy dennenaalde ruik;


投稿者: PetitLyrics
プチリリ再生回数:0





日本語English

利用規約プライバシーポリシー許諾情報運営会社お問い合わせヘルプ
© 2024 SyncPower Corporation


Page
Top